SUKSES BOMA LUCSERN RATION – V008
R4,000.00
In samewerking met Mpatamacha het Sukses Voere ‘n boma rantsoen met 50% lusern ontwikkel. Die rantsoen se kalium vlakke is hoog en dit help om diere se stress te verminder. Die hoë lusern inhoud gee verhoogde vlakke van vesel.
35 KG
12% Protein





